229 Ha plaas teen die Langeberge in die Riversdal distrik geleê.
3 Aktes van 159 ha, 35 ha en 35 ha.
Water kom uit die Wit Els rivier en is geregistreer vir 35 000kubm en 40 000 kubm.
'n Standhoudenede fontein verskaf drinkwater aan die plaas.
Berg is onder fynbos en Wattle.
Voetpad tot bo-op Langeberg begin op die plaas bekend as die historiese Witblits roete.
Pragtige omgewing met potensiaal om as volwaardige boerdery eenheid ontwikkel te word asook toerismepotensiaal.
Besproeiingspotensiaal tans onderbenut.
Daar is 'n outydse kliphuis met rietdak in goeie toestand sowel as n stoor op die plaas.
Pryse sluit BTW uit.