Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 21 000 000

Farm for Sale in Riversdale Rural

Riversdale Rural, Riversdale
  • Erf Size 446 ha
    • m²: 4 460 000 m²
    • Hectares: 446 ha
    • Acres: 1 102.09 acres
Uitsonderlike vee- / wildplaas te Riversdal

TUINROETE eiendomme het alleenmandaat om die besonderse eiendom te bemark.

Hierdie 446,4385ha plaas bestaan uit drie transporte en bied n besonderse geleentheid aan n voornemende koper aangesien dit nie net in 'n uiters mooi omgewing geleë is nie maar ook 'n baie goed ontwikkelde boerdery eenheid is.

Die plaas naby die berg is in 'n hoë reënval gebied en bied vele opsies aangesien 230 ha wildomhein is en dus die geleentheid om die bestaande wild verder te ontwikkel saam met die boerdery asook die potensiaal bied vir landboutoerisme indien verkies met wild, staproetes en 4 x4.

Hier word tans suksesvol met skape en die hoofvertakking vleisbeeste geboer. (Dexter stoet)

Die plaas bestaan uit ongeveer 120 ha droeëlande, waarvan 'n gedeelte onder lusern gevestig is, 40 ha ou lande, 10 ha besproeiing, 46 ha veldweiding en die 230 ha wildkamp.

34 Goed...

34 Goed omheinde kampe meeste met veesuipings maak veeboerdery die ideale opsie.

Twee solar Grunfos pompe voorsien veesuipings van water met goedgeleë watertenke en pypstelsel wat feitlik die hele plaas met drinkwater bedien.

Die waterbronne en opgaargeriewe bestaan uit twee standhoudende fonteine, bergstrome en twee gronddamme vir opgaar van besproeiingswater.

Goeie vee hanterings fasiliteite vir veral beeste vergemaklik die boerdery se daaglikse take.

Twee watertenks vir die dakwater met kapasiteit van 109 en 268 k.liter bied verdere sekerheid ten opsigte van watervoorsiening.

Genoeg buitegeboue vir die stoor van implemente en voertuie asook die opberg van produksiemiddele bestaan uit n 450 vkm staalskuur met 45 vkm pakkamers asook n 360 vkm stoor by huis met toegeruste koelkamer.

Hier is ook twee baie goeie, netjiese wonings met alle geriewe, die hoofhuis van ongeveer 450 vkm en vier slaapkamers asook die tweede woning van 243 vkm en vier slaapkamers.

36 Sonpanele van 12 kw met 4 batterye met 40 kw stoorkapasiteit en 12 kw omsetter (Inverter) voorsien krag aan die opstalle en buitegeboue en maak die plaas feitlik 100% onafhanklik t.o.v. kragvoorsiening hoewel n munisipale kragverbinding nog bestaan vir rugsteen indien nodig.

Twee arbeidershuise van 98 en 82 vkm met hul eie solar stelsel van 12 sonpanele, 2 x 5 kw batterye en 5 kw omsetter rond die besonderse boerdery eenheid volledig af.

Die prys vir die plaas sluit BTW uit maar indien voornemende koper BTW geregistreer is en belang sou stel in die vee en implemente, wat apart onderhandel kan word, beskikbaar en kan die transaksie as lopende saak teen 'n nulkoers plaasvind.

Hierdie is werklik een van die beste middelslag boerdery eenhede in die baie gesogte Riversdal distrik in die hoë reënval gebied met uitsonderlike natuurskoon en landbou potensiaal nie net vir boerdery nie maar ook 'n nie boerdery inkomste, indien verkies, maar leen hom veral in die besonder vir n stoetboerdery met baie goeie infrastruktuur, goed beplan en ontwikkel.

Listing number: P24-115514718, Image number: 1
Listing number: P24-115514718, Image number: 2
Listing number: P24-115514718, Image number: 3
Listing number: P24-115514718, Image number: 4
Listing number: P24-115514718, Image number: 5
Listing number: P24-115514718, Image number: 6
Listing number: P24-115514718, Image number: 7
Listing number: P24-115514718, Image number: 8
Listing number: P24-115514718, Image number: 9
Property Overview
Listing Number
115514718
Type of Property
Farm
Listing Date
02 February 2025
Size of farm
446 ha
Distance From Town
0Km
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.
Loading Loading

Contact Agents

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agents

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading