Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 650 000

Vacant Land / Plot for Sale in Kranspoort

Kranspoort, Middelburg
  • Erf Size 2 662 m²
    • m²: 2 662 m²
    • Hectares: 0.266 ha
    • Acres: 0.658 acres
Erf aangrensend tot kranspoort gholfbaan

Met Sables en Sprinbokkies, Zebras en vlakvarke in die omgewing gaan jy verseker 'n huis met 'n groot stoep hier kan bou. Dier erf se grootte maak hom ideaal vir 'n ruim moderne oopplan tipe woning sonder trappe met alles op een vlak.

Kranspoort is enig en uniek in soort en die Kranspoort leefstyl word al hoe meer gewild. Kranspoort is bekend vir sy veiligheid, vriendelike mense, rustige omgewing en goeie instandhouding en beheer deur die Kranspoort Eienaars Komitee. Kranspoort is beslis 'n plek waar mens kan asem haal en ontspan, weg van die dolle gejaag van die lewe buite hierdie beskermende area met wildsheining. Beheerde sekuriteitstoegang verseker dat inwoners hier veilig voel, en goeie instandhouding en beheer maak die lewe in Kranspoort absoluut gemaklik, Kranspoort bied u soveel meer as net 'n beskermende woongebied. Met die 9 putjie gholfbaan,...

Met Sables en Sprinbokkies, Zebras en vlakvarke in die omgewing gaan jy verseker 'n huis met 'n groot stoep hier kan bou. Dier erf se grootte maak hom ideaal vir 'n ruim moderne oopplan tipe woning sonder trappe met alles op een vlak.

Kranspoort is enig en uniek in soort en die Kranspoort leefstyl word al hoe meer gewild. Kranspoort is bekend vir sy veiligheid, vriendelike mense, rustige omgewing en goeie instandhouding en beheer deur die Kranspoort Eienaars Komitee. Kranspoort is beslis 'n plek waar mens kan asem haal en ontspan, weg van die dolle gejaag van die lewe buite hierdie beskermende area met wildsheining. Beheerde sekuriteitstoegang verseker dat inwoners hier veilig voel, en goeie instandhouding en beheer maak die lewe in Kranspoort absoluut gemaklik, Kranspoort bied u soveel meer as net 'n beskermende woongebied. Met die 9 putjie gholfbaan, jukskei bane, markdae, 4x4 roetes en staproetes, voeluitkyk punt en piekniek plekke sowel as speelplek vir kinders en braaigeriewe by die Raasblaar saal, is hier meer as genoeg om te doen. Kinders kan hier, sonder bekommernis van ouerkant, die bos gaan verken en op hul fietse klim en die dorp invaar.

Kontak my gerus vir 'n afspraak om hierdie erf te kom bekyk.

Listing number: P24-114806693, Image number: 1
Listing number: P24-114806693, Image number: 2
Listing number: P24-114806693, Image number: 3
Listing number: P24-114806693, Image number: 4
Listing number: P24-114806693, Image number: 5
Property Overview
Listing Number
114806693
Type of Property
Vacant Land / Plot
Lifestyle
Eco Estate, Gated Community, Lifestyle Farm
Listing Date
16 August 2024
Erf Size
2 662 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 800
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.
Loading Loading

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading