Hierdie lieflike bosveld erf is te koop in 'n gewilde area in Kranspoort. Die erf het pragtige bome en hier kan u vir uself 'n lieflike huis met 'n groot stoep bou. Die erwe in Kranspoort is feitlik almal uitverkoop en hier en daar is nog 'n erf of twee beskikbaar vir kopers wat in die pragtige bosveld omgewing van Kranspoort wil woon.
Kranspoort is enig en uniek in soort. 'n Plek waar mens kan asem haal van die dolle gejaag van die lewe buite hierdie beskermende area met wildsheining. Beheerde sekuriteitstoegang verseker dat inwoners hier veilig voel, en goeie instandhouding en beheer maak die lewe in Kranspoort absoluut gemaklik, Kranspoort bied u soveel meer as net 'n beskermende woongebied. Met die 9 putjie gholfbaan, jukskei bane, markdae, 4x4 roetes en staproetes, voeluitkyk punt en piekniek plekke sowel as speelplek vir kinders en braaigeriewe by die...
Hierdie lieflike bosveld erf is te koop in 'n gewilde area in Kranspoort. Die erf het pragtige bome en hier kan u vir uself 'n lieflike huis met 'n groot stoep bou. Die erwe in Kranspoort is feitlik almal uitverkoop en hier en daar is nog 'n erf of twee beskikbaar vir kopers wat in die pragtige bosveld omgewing van Kranspoort wil woon.
Kranspoort is enig en uniek in soort. 'n Plek waar mens kan asem haal van die dolle gejaag van die lewe buite hierdie beskermende area met wildsheining. Beheerde sekuriteitstoegang verseker dat inwoners hier veilig voel, en goeie instandhouding en beheer maak die lewe in Kranspoort absoluut gemaklik, Kranspoort bied u soveel meer as net 'n beskermende woongebied. Met die 9 putjie gholfbaan, jukskei bane, markdae, 4x4 roetes en staproetes, voeluitkyk punt en piekniek plekke sowel as speelplek vir kinders en braaigeriewe by die Raasblaar saal, is hier meer as genoeg om te doen. Kinders kan hier, sonder bekommernis van ouerkant, die bos gaan verken en op hul fietse klim en die dorp invaar.
Kontak my gerus vir 'n afspraak om hierdie besonderse erf te besoek.