- REDUCED
Die oomblik wanneer jy in die huis kom sal jy verras wees met die ruimte en spasie.
TV kamer, aparte eetkamer.
Kombuis met aparte opwas.
Groot Hoofslaapkamer met en-suite badkamer, volop kaste
Werkskamer
Siersteen afwerking met lae onderhoud erf.
Kinder en diervriendelik.
Koopkrag.
Sanitasie en Vullisverwydering uitgesluit.