Hierdie huis is op die Louis Trichardt pad plus minus 10 km buite die dorp en bestaan uit die volgende:
2x Slaapkamers wat genoeg spasie het met ingeboude kaste
2 Netjiese badkamers
Sitkamer en Eetkamer wat baie ruim is
Die kombuis het meer as genoeg pakplek en werkspasie
Buite Stoep
Gesamentlike Tuin en dierevriendelik
Motor Afdak
Meter Krag/Rekening word voorsien
R150.00 vir Boorgat Water Fooi