Die Plaas is so 10km uit Potchefstroom op die Vereeniging pad.
Die hoofhuis word bewoon deur baie oulike persone, wat die krag en
Wifi betaal. Die huur van R6000 per maand sluit dus water, krag en wifi in.
Die woonstel kan met of sonder meubels gehuur word.
Idiaal vir ‘n persoon of persone wat uit die dorp wil bly.