Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 8 500

1 Bedroom Apartment / Flat to Rent in Montana Tuine

Montana Tuine, Pretoria
  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1
  • Garages 1
  • Floor Size 40 m²
  • AVAILABLE NOW
Laaste eenheid beskikbaar met die 1st maand grates huur.

Bergvallei Aftree-oord - 'n Veilige residensie¨le oord in Montana Tuine, Pretoria.

Aftree met gemoedsrus en vind rus in 'n bosveld omgewing!

Bergvallei Aftree-oord in Montana, Pretoria, grens aan 'n blomvolle natuurgebied waar wilde impala's rondbeweeg en voe¨ls nesmaak in die weelderige bosveldbome. Bly fisies en sosiaal aktief met natuurwandelrye en voe¨lskuilings, sowel as 'n koffiewinkel en restaurant. Alle huise en woonstelle is toegerus met terugstroom kragstelsels om die negatiewe impak van beurtkrag op die lewens van die bewoners te minimaliseer. Die oord bied fiber-optiese konnektiwiteit om aan die vereistes van moderne lewe te voldoen.

Die gerief en leefstyl wat sinoniem geword het met moderne aftree-oorde kom teen 'n prys wat ongelukkig nie altyd vir almal toeganklik was nie.

Bergvallei Aftree-oord bied:

24 uur...

24 uur sekuriteit

Natuurwandelrye

Leefstylsentrum

Haarkapper- en skoonheidsalon

Restaurant en koffiewinkel

Biblioteek

Vervoerdiens

Sorg- en ondersteuningsdienste

Bedrooms Bedrooms: 1
Bathrooms Bathrooms: 1
Parking Parking: 1
No Pets Allowed No Pets Allowed
Unfurnished Unfurnished
Listing number: P24-115748167, Image number: 1
Listing number: P24-115748167, Image number: 2
Listing number: P24-115748167, Image number: 3
Listing number: P24-115748167, Image number: 4
Listing number: P24-115748167, Image number: 5
Listing number: P24-115748167, Image number: 6
Listing number: P24-115748167, Image number: 7
Listing number: P24-115748167, Image number: 8
Listing number: P24-115748167, Image number: 9
Property Overview
Listing Number
115748167
Type of Property
Apartment / Flat
Occupation Date
19 March 2025
Deposit Requirements
Deposit Required: 9590
Floor Size
40 m²
Pets Allowed
No
Furnished
No
Floor Number
1
Bedroom
1
Bathrooms
1
Kitchens
1
Reception Rooms
1
Parking
Carport
Roof
Tile
Security
Totally Fenced
Generator
No
Loading Loading
Loading Loading

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading