Die eenheid is gelee in die gewilde Bougainvilla Aftreeoord in Montana-Tuine, Pretoria. Die eenheid is kompleet met oopplan kombuis / leefarea, slaapkamer, badkamer en afdak vir u motor.
Fasilieite:
24 uur Sekuriteit
Haarsalon
Skoonheidsalon
Eet / gemeenskapsaal
Biblioteek
Sorgsentrum
Kliniek met dotersbesoeke
Bussie na winkels
En vele meer