Die eenheid is gelee in die gewilde en beste bekroonde oord van die jaar -Bougainvilla Aftreeoord in Montana-Tuine, Pretoria.
Die eenheid is kompleet met 1 slaapkamer, 1 badkamer, Oopplan sit / kombuisarea, balkon en enkel motorafdak.
Fasiliteite:
24 uur Sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek
Doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Biblioteek
Eet / gemeenskapsaal
Koffiekroeg
Baie aktiwiteite en vele meer