Die woonstel is beskikbaar van 01/05/2025
Die huur sluit w/l in.
Jy sal toegang he tot die swemabd en lapa..
Daar is 'n afdak beskikbaar vir parkering.
Daar is wifi maar jy sal dit deel met die eienaar.
Verkieslik nie troeteldiere nie, maar sy sal bv. 'n hondjie toelaat wat rustig is.