Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 8 250

5 Bedroom House to Rent in Hersham

Hersham, Groot Brakrivier
  • Bedrooms 5
  • Bathrooms 4
  • Garages 2
Luukse 5 Slaapkamer huis in die gesogte Hersham Grootbrak beskikbaar vir Desember vakansie - loopafstand van die strand en eiland

Huis Franklin is in Hersham, Groot-Brakrivier geleë en bied gehalte verblyf vir 'n familie of groep vriende. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander doendinge en besienswaardighede.

Die huis is in doodloopstraat wat dit baie stil en rustig maak. Daar is lekker groot tuin agter die huis.

Dié familiehuis beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die ander 4 kamers het elk 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is nóg 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n...

Huis Franklin is in Hersham, Groot-Brakrivier geleë en bied gehalte verblyf vir 'n familie of groep vriende. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander doendinge en besienswaardighede.

Die huis is in doodloopstraat wat dit baie stil en rustig maak. Daar is lekker groot tuin agter die huis.

Dié familiehuis beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die ander 4 kamers het elk 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is nóg 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n ekstra yskas.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met Netflix. Die eetkamerarea het genoeg sitplek en gaste kan hul etes om die tafel geniet. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook tweede formele sitkamer.

Daar is lieflike braaigeriewe op die dek, asook buitemeubels.

Veilige parkeerplek is op die perseel in 'n dubbel-toesluitmotorhuis beskikbaar. Die huis het alarmstelsel met gewapende reaksie en diefwering. Daar is sonpanele en inverters wat die huis teen beurtkrag beskerm. Die huis het ook 'n gasgeiser.

Daar is 2 katte en 2 hasies op die perseel.

R8 250 per dag

R3 000 Breekdeposito

R1 200 Uitgaande Skoonmaak fooi

Beskikbaar 16 Desember tot 4 Januarie (Minimum 10 dae per bespreking)

Bedrooms Bedrooms: 5
Bathrooms Bathrooms: 4
Garages Garages: 2
No Pets Allowed No Pets Allowed
Furnished Furnished
Garden Garden
ADSL Internet ADSL Internet
Solar Panels Solar Panels
Backup Battery / Inverter Backup Battery / Inverter
Listing number: P24-114644923, Image number: 1
Listing number: P24-114644923, Image number: 2
Listing number: P24-114644923, Image number: 3
Listing number: P24-114644923, Image number: 4
Listing number: P24-114644923, Image number: 5
Listing number: P24-114644923, Image number: 6
Listing number: P24-114644923, Image number: 7
Listing number: P24-114644923, Image number: 8
Listing number: P24-114644923, Image number: 9
Property Overview
Listing Number
114644923
Type of Property
House
Pets Allowed
No
Furnished
Yes
Bedrooms
5
Bathrooms
4
Kitchens
1
Garage
2
Gardens
1
Solar
Solar Panels
Backup Power
Backup Battery / Inverter
Internet Access
ADSL
Loading Loading
Loading Loading

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading