Hierdie PRAGTIGE tuinwoonstel is geleë in die baie gewilde, beurtkragvrye en veilige Groenkloof-afgesperde area.
Die woonstel bevat:
- 'n Kombuis
- 'n Sitkamer
- 'n Badkamer
- 'n Gemeenskaplike tuin
- Veilige parkering
- Fibre, water en elektrisiteit is R1000 p/m vaste tarief
Beskikbaar vanaf 1 Maart 2025.