Die woonstel is op die erf van 'n huis gelee, maar het sy eie privaat erf met aparte toegang en 'n toesluit afdak.
Goed geleë naby Schoonspruit Hoërskool en Mini Pick a Pay en het ook gemaklike toegang tot die N12.
Die waterverbuik is ingesluit en die elektrisiteit werk met 'n voorafbetaalde meter.
Bel my asb vir meer inligting of om 'n afspraak te reël vir besigtiging van die woonstel!