- UNDER OFFER
Stap in en Boer!
‘n Droom plaas met ‘n volledige opstal, infrastruktuur vir ‘n melkery, voerkrale, 321ha lande & 311ha weiding met hoë drakrag.
This beautiful farm is also ideal for a feedlot / chicken / horse farm.
Die is ‘n opgeboude spog melkplaas met volledige infrastruktuur vir melkery met ‘n 24 punt melkstal met ‘n melk tenk.
There is 321ha lands, 311ha natural grazing, oldland grass and lots of marsh grazing with exceptional carrying capacity.
Waterryke plaas met die Rolspruit se vertakkings wat deur die plaas loop asook 2 groot gronddamme, 3 sementdamme & 3 windpompe. ‘n Volledige opstal met 2 huise o.a ‘n 4 Slaapkamer huis met 2 badkamers asook ‘n 3 slaapkamer huis. Daar is ook ‘n groot lapa. Groot store.
BETALINGSVOORWAARDES:
5% Deposito plus 3.5% Kopers Kommissie en Waarborge binne 60 dae.