Hierdie plot bied 2 ruim huise en 3 woonstelle. Een groot skuur vir 6 groot voertuie. Netjiese besproeide tuine, boorgate en 2500l watertenk.
Veilig en beskut.
Boomryk en in gewilde vyfhoekarea naby alle belangrike skole, winkels en die universiteit asook aftree oorde en hospitale.
This is a investment with a very good valuation matching the price
phone agent for more digital detail.