`n Uitstekende beesplaas naby Vryburg. Die plaas beskik oor `n 4 slaapkamer woonhuis, 30KW solar sisteem (Totaal van die grid af), voldoende water vir vee, 9 kampe met suipings, drakrag van 1:7/GVE en gemiddelde reëval van 450mm/jaar.
Die eienaar is vir BTW geregistreer.
Eskom: Ja(Af). Solar en kragopwekker
Windpompe: 5
Dompelpompe: 1 Solar
Damme: 4
Drakrag: 1:7/GVE
Toestand van draad: Redelik
Kampe: 9
Hoeveel bees kan geboer word: +-120 koeie
Veehantering: Krale en laaibank
Losgoedere en implemente: (Ter waarde van R500 000*Nie ingesluit in koop)
1418 Mercedes Benz trok – Lisensie geldig tot Januarie 2025, TD80 New Holland 4x4, Slasher, Wa + Tenk (water), Kragopwekker en Dreinpomp
Woonhuis: 4 Slaapkamer, 1 ½ badkamer, kombuis, eetkamer, sitkamer en swembad
Naaste koöperasie en veilingskrale: Vryburg, 6km