Die kans van n leeftyd om n besonderse, netjiese en uitstaande eiendom in die pragtige Vanderkloof te koop. Hierdie dubbelverdieping 400 vkm huis met twee slaapkamers-en suit, twee eenkamer woonstelle onder die huis en drie motorhuise is geleë in die Uitsig uitbreiding. Die huis is stewig gebou op die 893 vkm erf en word uitstekend onderhou. ‘n Pragtige tuin omring die huis en skep n rustige atmosfeer. Ruim oopplan sitkamer/eetkamer/ kombuis wat uitloop op die balkon met n ingeboude braai en ‘n pragtige uitsig oor die Vanderkloofdam. ‘n Praktiese studeerkamer met baie kaste en werksarea vir die vrou van die huis, voltooi die prentjie.
Reg voor die huis is ’n 848 vkm erf met n 300 vkm stoor wat afsonderlik te koop is en saam met die huis n praktiese eenheid vorm. Die stoor het n kantoor en ‘n deel van die stoor is n 50 vkm spasie onderdak wat toegebou kan word...
Die kans van n leeftyd om n besonderse, netjiese en uitstaande eiendom in die pragtige Vanderkloof te koop. Hierdie dubbelverdieping 400 vkm huis met twee slaapkamers-en suit, twee eenkamer woonstelle onder die huis en drie motorhuise is geleë in die Uitsig uitbreiding. Die huis is stewig gebou op die 893 vkm erf en word uitstekend onderhou. ‘n Pragtige tuin omring die huis en skep n rustige atmosfeer. Ruim oopplan sitkamer/eetkamer/ kombuis wat uitloop op die balkon met n ingeboude braai en ‘n pragtige uitsig oor die Vanderkloofdam. ‘n Praktiese studeerkamer met baie kaste en werksarea vir die vrou van die huis, voltooi die prentjie.
Reg voor die huis is ’n 848 vkm erf met n 300 vkm stoor wat afsonderlik te koop is en saam met die huis n praktiese eenheid vorm. Die stoor het n kantoor en ‘n deel van die stoor is n 50 vkm spasie onderdak wat toegebou kan word om n wooneenheid te vorm.
Here is the chance of a lifetime to own a particularly neat and exceptional property in the beautiful town of Vanderkloof. This double storey home, comprising 400sqm, consists of two en-suite bedrooms, as well as two one-bedroomed flatlets underneath the house. There are three garages on the property and all of this is situated in the extension called Uitsig. This is a sturdily built, well maintained home, situated on this 891sqm property.
A lovely garden surrounds the house, creating a tranquil atmosphere. Furthermore, a spacious living area, comprising an open-plan lounge, dining area and kitchen, grants access to a balcony, fitted with a built-in braai and allowing a lovely view of the Vanderkloof Dam. A practical study, fitted with ample storage space (cupboards) as well as a practical work area for the woman of the house, complete the picture.
In front of the house, a 848sqm property, equipped with a 300sqm storage unit (barn), is also separate for sale and may form a logical unit with the house. The barn has an office as well as a 50sqm roofed space, which can comfortably be converted into a housing unit.
Inside the main house:
2 Bedrooms
2 Bathrooms
Kitchen
Scullary
Laundry
Dining room
Open plan living area-lounge/dining room/kitchen
Balcony with build in braai
Guest toilet
1 garage
UNDERNEATH THE HOUSE
2 One-bedroomed flatlets (Bedroom/lounge/bathroom with bath and shower
2 Garages
Huge workshop
Outside
Computerized irrigation
Amenities
Easy access to main road access
Close to the CBD
Call to arrange your private viewing now!