UPINGTON - SPOG WINGERD- EN LUSERNPLAAS,
MELKSTROOM,
Spogplaas van 134 ha gelee 6 km buite Upington op die Kuruman pad.
Plaas le langs die Oranjerivier met 80 ha ingelyste waterregte uit die rivier.
25 ha jong wingerd - Selma Pete
10 ha sultanas
2 ha Chenin Blanc
18 ha lusern - 8 snysels per jaar met ongeveer 5 ton per hektaar.
15 ha bewerkbare skoon grond
50 sitrusbome
Mikrobesproeiing in die wingerde en vloedbesproeiing in die lusern.
Wonings: Hoofhuis: 4-slaapkamer en 3-badkamer huis met alle geriewe en 2-slaapkamer woonstel.
Bestuurdershuis: 4-slaapkamer, 2-badkamer huis met alle geriewe .
Assistent-bestuurdershuis: 2-slaapkamer, 2-badkamer huis met alle geriewe.
Store en buitegeboue.
Spogplaas met potensiaal vir uitbreiding !