- UNDER OFFER
Die 3819ha plaas is geleë in die 22ha/GVE gebied.
Uitstekend Kalahari plaas met baie mooi bedekte duine-veld.
Geskik vir bees, skaap en wilds boerdery.
3 Slaapkamer woonhuis. Geen Eskom of sonkrag.
8 Kampe wat baie goed gekamp is. Buite draad is jakkals proef.
Kalahari-wes pyplyn water.
3 Damme en 3x 5000L Tenks.
2 Vee hanterings krale.
1 Goeie laaibank.