21ha Muscadel en Chenin in top produksie en masjien opgelei. Colombar steeds in goeie produksie. Merbein uitstekende droogdruiwe produk. Die erwe(persele) kan gesamentlik of afsonderlik gekoop word.
5,9183ha Wyndruiwe perseel vir R2 175 000 met 2,2ha Colombar en 3,8ha (Haywire) Chenin Blanc.
2. 11,6983ha Wyn- en rosyntjiedruiwe vir R4 200 000 met Chenin Blanc 2016, Muscadel 2015 en Merbein 2011.
Daar is ook waterregte van 20,4ha gerigestreer en die sertifikaat is beskikbaar.
3. 4141ha vir R1 255 000 Wyn- en rosyntjiedruiwe persele met Merbein 2001 asook 2007 en Colombar 2005.
Totaal van 21,0307ha plus 2ha buitegrond met `n bouperseel.
Die eienaar is vir BTW gerigestreer.
Die persele is 30km vanaf upington.
Eskom: Nee
Reënval: Ongeveer 200mm/jaar
Besproeiing uit: Kanaal
Vaste kontrak: Kan vaste kontrak by OWK skryf, eie keuse.
Prys tans op die produk:...

Prys tans op die produk: Chenin is R2300/ton, Colombar is R2300/ton en Muscadel is R4500/ton