21 ha vakansie-plaas met pragtige uitsigte, om en by 20km buite Thabazimbi met baie potensiaal en goeie fondasies om op te kan bou. Die plaas het baie water, onder andere 4 boorgate waarvan 1 toegerus, 'n seisoenale spruit, asook 'n warmwaterbron. Daar is 'n verskeidenheid bome: Tambotie, Geelhaak, Apiesdoring, Kameeldoring, Hardekool, Haak-en-Steek en Sekelbos asook aangeplante bome bv. Bloekom vir ekstra skaduwee by kampstaanplekke.
Geboue:
Hoofhuis met 4 slaapkamers en 2 badkamers
Woonstel met 2 slaapkamers en 1 badkamer
10 Rondawels wat 2 persone slaap, met eie lapa, 2 met eie badkamers, 8 gebruik ablusieblokke
32 Karavaan/kampstaanplekke elk met krag- en waterpunte
Ontspanningsaal en winkel
Groot onderdak lapa
Vermaaklikheids verhoog geskik vir opelug optredes naby die swembad
4 Swembaddens waarvan 1 as warmswembad gebruik kan word
Ou skool met 5 klaskamers...

Ou skool met 5 klaskamers en 4 huise, elk met 2 slaapkamers
Winkel met 3 vertrekke, kombuis en ablusie (naby hek)
3 Werkershuise
Werkswinkel en 600 vkm stoor
50 KVA Eskompunt