Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 2 850 000

Farm for Sale in Thabazimbi Rural

Thabazimbi Rural, Thabazimbi
  • Erf Size 3.45 ha
    • m²: 34 500 m²
    • Hectares: 3.45 ha
    • Acres: 8.525 acres
Jou eie stukkie jagplaas binne-in 'n groot plaas

Besit 3.45 ha binne die wildsplaas van 1240 ha waarop daar gejag kan word deur die aandeelhouers. Geniet die absolute privaatheid van jou eie plot omring deur 'n groot verskeidenheid bosveld bome en die rustigheid van die mooi natuurskoon. Wildspesies wat vrylik op die plaas voorkom sluit in: Kameelperd, Zebra, Blesbok, Waterbok, Wildebees, Rooibok, Rooihartebees, Eland, Vlakvark en klein wild. Die plaas is gelee tussen Koedoeskop en Northam, dis 'n gelykplaas met verskeie koppies en rante.

Hierdie luukse huis het 'n baie mooi uitsig vanaf die groot stoep wat uitkyk op 'n waterpunt en voerplek vir wild, 3 slaapkamers waarvan 2 ensuite is, pragtige oopplan kombuis, sit- en leefarea, ideaal geposisioneerde swembad tussen die sitkamer en hoofslaapkamer, groot dubbel motorhuis met elektriesedeur en addisionele stoorplek. Die huis se dak is 'n grasdak wat met Harvey...

Besit 3.45 ha binne die wildsplaas van 1240 ha waarop daar gejag kan word deur die aandeelhouers. Geniet die absolute privaatheid van jou eie plot omring deur 'n groot verskeidenheid bosveld bome en die rustigheid van die mooi natuurskoon. Wildspesies wat vrylik op die plaas voorkom sluit in: Kameelperd, Zebra, Blesbok, Waterbok, Wildebees, Rooibok, Rooihartebees, Eland, Vlakvark en klein wild. Die plaas is gelee tussen Koedoeskop en Northam, dis 'n gelykplaas met verskeie koppies en rante.

Hierdie luukse huis het 'n baie mooi uitsig vanaf die groot stoep wat uitkyk op 'n waterpunt en voerplek vir wild, 3 slaapkamers waarvan 2 ensuite is, pragtige oopplan kombuis, sit- en leefarea, ideaal geposisioneerde swembad tussen die sitkamer en hoofslaapkamer, groot dubbel motorhuis met elektriesedeur en addisionele stoorplek. Die huis se dak is 'n grasdak wat met Harvey teels bedek is. Hierdie eiendom bied die ideale geleentheid om op 'n wildsplaas en die natuurlewe te geniet, te kan jag, en slegs verantwoordelik te wees vir jou eie stukkie paradys.

10 Kwh solar sisteem

Eskom aansluiting vir noodgevalle

2x 5000 liter tanks wat deur die plaas se boorgat van water voorsien word

Volledige gaste woonstel

Klankdigte ateljee wat ook as werkskamer of kantoor kan dien, of omskep kan word in 'n addisionele woonstel

Die eiendom is in 'n BK geregistreer wat oorgekoop kan word

Listing number: P24-114192505, Image number: 1
Listing number: P24-114192505, Image number: 2
Listing number: P24-114192505, Image number: 3
Listing number: P24-114192505, Image number: 4
Listing number: P24-114192505, Image number: 5
Listing number: P24-114192505, Image number: 6
Listing number: P24-114192505, Image number: 7
Listing number: P24-114192505, Image number: 8
Listing number: P24-114192505, Image number: 9
Property Overview
Listing Number
114192505
Type of Property
Farm
Listing Date
26 March 2024
Size of farm
3.45 ha
Floor Size
263 m²
Levies
R 3 800
Furnished
Optional
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.
Loading Loading

Contact Agents

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agents

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading