AUCTION:
Friday 21 February 2025 at 12:00 at Schweizer-Reneke Golf Club on behalf of R E D Familie Trust
1003ha bestaan uit 2 gedeeltes:
- 251ha Uitkyk
- 752ha Goedehoop
Die plase word afsonderlik en gesamentlik opgeveil
Stap in en Boer!
‘n Top Saai / Beesplaas met baie potensiaal.
Daar was voorheen ±250ha hoë potensiaal saailande met potensiaal om meer lande te skep, meeste van die aangrensende plase is top saaiplase
The farm is divided into 8 camps with very good grazing and a high carrying capacity.
Die is ook ‘n top beesplaas met beeshanteringsfasiliteite met ‘n drukgang asook ‘n laaibank.
There is 3 equipped boreholes, 1 cement dam and 1 zinc dam.
ROETE:
10km vanaf Schweizer-Reneke op die Vryburg pad, draai links op die Delareyskraal pad vir 10km. Draai dan regs op ‘n grondpad en ry vir 8.5km, draai dan regs en ry vir 2.8km tot by...
AUCTION:
Friday 21 February 2025 at 12:00 at Schweizer-Reneke Golf Club on behalf of R E D Familie Trust
1003ha bestaan uit 2 gedeeltes:
- 251ha Uitkyk
- 752ha Goedehoop
Die plase word afsonderlik en gesamentlik opgeveil
Stap in en Boer!
‘n Top Saai / Beesplaas met baie potensiaal.
Daar was voorheen ±250ha hoë potensiaal saailande met potensiaal om meer lande te skep, meeste van die aangrensende plase is top saaiplase
The farm is divided into 8 camps with very good grazing and a high carrying capacity.
Die is ook ‘n top beesplaas met beeshanteringsfasiliteite met ‘n drukgang asook ‘n laaibank.
There is 3 equipped boreholes, 1 cement dam and 1 zinc dam.
ROETE:
10km vanaf Schweizer-Reneke op die Vryburg pad, draai links op die Delareyskraal pad vir 10km. Draai dan regs op ‘n grondpad en ry vir 8.5km, draai dan regs en ry vir 2.8km tot by plaas hek.
Gps: 27°10'05.6"s 25°07'56.9"E
PAYMENT TERMS:
5% Deposit + 3.5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.
ENQUIRIES:
Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610
Hendrik Nel 082 491 8289
Dandré Nel 076 503 7900