DIe plaas is ongeveer 196 ha en beslaan ou landerye, bosveld en berggrond.
Huise:
Twee woonhuise, asook twee rondawels en verskeie store op die perseel.
Een woning word tans verhuur en bestaan uit 3 slaapkamers, kombuis, spens, badkamer, eetkamer en sitkamer.
Hoof huis bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers, oop plan kombuis, eetkamer en sitkamer, asook motorhuis vir 2 motors.
Water:
Die plaas het 'n ou lemoenboord waarvoor sprinkelsisteem aangele is, maar dit word vir die afgelope jaar nie meer geruik nie.
Hierdie plaas behoort aan 'n waterskema.
25ha ingelysde water.
Die plaas het 2 sterk boorgate waarvan dompelpompe afgehaal is. Daar is ook 'n verdere 2 boorgate.
Een tenk vir huishoudelike gebruik.
Groot reservoir (sementdam)
3 groot gronddamme op die plaas.
Krag:
Eskom Krag