Hierdie 108 ha leefstyl plaas het alles wat jy nodig het vir n rustige leefstyl in die platteland.
Hier is n gerieflike 3 slaapkamer huis met n pragtige uitsig, groot stoor en sonkragstelsel om die omstandighede so gerieflik moontlik te maak.
Die plaas het twee toegeruste boorgate met sonpompe en 70 000 liter opgaar tenks, baie ondergrondse water potensiaal nog nie ten volle ontwikkel
30 Ha bewerkbare grond waarvan tans 20 ha onder hawer en Witbuffelsgras is.
Transaksie kan ook as lopende saak geskied.
Die boerdery het tans 20 stoet Simmentaler koeie en 20 verse asook 80 SA Vleismerino ooie van hoogstaande gehalte en uitermate goed versorg wat nie ingesluit is by koop nie maar onderhandelbaar is om oor te neem indien koper sou belangstel.
Implemente is in n baie goeie toestand en so goed as nuut wat ook oorgeneem kan word indien belangstel.
BTW...

BTW is uitgesluit in prys.