126 Ha Veeplaas met dekriet opgedeel in ses kampe.
Kamp 1 en 2 is lande onderskeidelik 7 en 8 ha groot.
Kamp drie is die werf gedeelte ongeveer 3.5 ha met drievertrek huisie met sonkrag, neut en vrugtebome.
Hierdie twee kampe het veesuipings en veehanteringsfasaliteite asook solar pomp en dam, die water kom vanaf die watergat.
Kamp 4, - 3.9 ha lande waarop daar tans 15 neutbome is.
Kamp 5. - 46 Ha groot met 6 ha lande en die res bedek met fynbos en dekriet.
Kamp 6. - 54 Ha groot met fynbos, dekriet en ongeveer 21 ha Rooiputjie waarvan brandhout geoes kan word
In Kamp 6 .is daar n dam en watergat, met buite werking windpomp. Kamp 5 kry ook hier water.
Prys sluit BTW uit .