Daar word slegs op 70% van die landbou tegniese 1:16/GVE geboer. Die plaas beskik oor `n woonhuis, 2 x 10KVA sonkrag omsetters met voldoende batterye. Die plaas het voldoende store met baie netjiese veehanterings geriewe. Die plaas is verdeel in 62 kampe waarvan almal voorsien is met water. ( 15 x 4 kampstelsels)
3 x wildskampe (Gesamentlik +- 1200ha)
Die plaas is totaal buite-om jakkalsproef omhein en geëlektrifiseer. Die plaas beskik oor 2 boorgate wat gebruik word en kry ook Kalahari Oos pyplyn water. Die plaas het baie min bosse. (Dis n sawanna plaas).
Die eienaar is vir BTW geregistreer.
Solar: 2 x 10KVA uitsetters
3 x 85KW mppt solar deurgee
Kalahari Oos pyplyn: R6 000 – R8 000 / maand
Boorgate: 2 (Solar toegerus)
Damme: 2 x damme
Stootpomp: 1 wat die water verplaas tot op verste punt van plaas
Tenks: By poste
Gemiddelde reënval:...

Gemiddelde reënval: 280mm/jaar
Drakrag: 1:16/GVE
Soort weiding: Soet, Borseltjie gras, Kort en lang Boesman, Kalahari sandkweek (8 blokke geproef)
Kampe: 62 kampe (15 poste met veehanterings geriewe)
Toetsand van draad: Baie netjies
Hoeveel skaap/bees kan geboer word: 2500 skaap + 70 bees
(70% van drakrag)
Krale: Veilingskrale vir bees+skaap
Laaibank en stalle
Wildspesies: Gemsbokke, Gewone en +- 30 langhoring springbokke, +-20 bontebokke, sebras, impla en +- 30 swart impala, waterbokke, koedoes, kampeelperd, elande, sables, roans, blou wildebeeste en goue blou wildebeeste
Wildwering: +-1200ha met 2 kampe en omheining sertifikaat
Verbeterings/Geboue:
1 x Sink stoor en 2 x Sement store
1 x 5 Slaapkamer woonhuis ,2.5 Badkamers ,1 Kombuis, 1 Sitkamer ,1 Swembad
1 x 4 Slaapkamer woonhuis, 2 Badkamers, 1 Sitkamer
2 x 1 Slaapkamer woonhuise, 1 Badkamer, 1 Sitkamer
Tuin: netjies onder besproeïng
Elektries omhein