TSE/Afsaal eiendomme sedert 2007 bied aan:
Modulêre boumateriaal en boumetode. selfstandige, eie arbeid in Orania, vir Orania. plaaslike verskaffers van die boumateriaal en oprigting.
2 Slaapkamer huis, 1 badkamer, oopplan sitkamer en kombuis.
Ruim vertrekke.
Kombuis en kamer kaste vir koper se rekening.
Kontak ons vandag nog vir meer inligting.
Verblyfsreg in Orania 'n vereiste.