Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 497 908

Vacant Land / Plot for Sale in Orania

  • Erf Size 500.36 m²
    • m²: 500.36 m²
    • Hectares: 0.05 ha
    • Acres: 0.124 acres
  • NO TRANSFER DUTY
Avalia landgoed

TSE/AFSAAL EIENDOMME verwelkom kopers tot die toonbeeld van luuksheid in Orania.

Ligging! Ligging! Ligging!

Hierdie asemrowende erwe gelee ‘n paar meter van die Oranjerivier, loopafstand van die Oewerpark, Oewer Restaurant en Spa. Sandbaai gelee op die oewerbank van die Oranjerivier wat pret tye vir gesinne bied (visvang en piekniek). Stap-, fietsry en drafroetes. Plaas atmosfeer en die stilte van die natuur.

Die eksklusiewe ontwikkeling bied slegs 29 gedienste erwe (Elektrisiteit, Riool, Water en Vesel), en is nou teen kosprys beskikbaar!

Geplaveide paadjies en straatligte **

Werk met in-huis argitek Emile JvRensburg, om jou droom steenhuis met spitsdak te ontwerp, wat by die natuurlike omgewing inpas.

Om jou droom erf te bekom kontak een van ons Professionele Eiendomspraktisyne vandag nog!

Verblyfsreg 'n vereiste

Listing number: P24-114846674, Image number: 1
Listing number: P24-114846674, Image number: 2
Listing number: P24-114846674, Image number: 3
Listing number: P24-114846674, Image number: 4
Listing number: P24-114846674, Image number: 5
Listing number: P24-114846674, Image number: 6
Property Overview
Listing Number
114846674
Type of Property
Vacant Land / Plot
Street Address
Listing Date
26 August 2024
Erf Size
500.36 m²
No Transfer Duty
Yes
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.
Loading Loading

Contact Agents

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agents

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading