Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
POA

House On Auction in Myoli Beach

Myoli Beach, Sedgefield
  • Erf Size 1 693 m²
    • m²: 1 693 m²
    • Hectares: 0.169 ha
    • Acres: 0.418 acres
  • AUCTION
12 Claude Urban Rylaan, Myoli Strand, Sedgefield

12 Claude Urban Rylaan, Myoli Strand, Sedgefield

AUCTION:

Thursday 2 January 2025 at 12:00

VIEWING:

an hour before the auction

'n Droomhuis voor op Myoli Strand

Ideaal vir 'n groot gesin / familie / gastehuis

'n Ultra moderne droomhuis met perfekte afwerkings bestaan uit 3 vlakke met 6 slaapkamers en 5 badkamers met oopplan leefareas en 'n dek met asemrowende uitsigte oor die see!

1ste Vlak:

1 Slp/k en-suite met ingeboude kaste. Swembadarea met swembadsitkamer of gimnasium. Garage vir 4 motors asook 'n bootparkeerarea. Skuifdeure gaan uit na die swembad en groen grasperk. 'n Aparte kamer gaan na die instapkluis of wynkelder.

2de Vlak:

Die slaapkamervleuel met 3 slaapkamers waarvan 1 slp/k en-suite is. Van die kamer het prag uitsigte oor die see.

3de Vlak:

Oopplan kombuis, sitkamer en eetkamer met ‘n kaggel en dubbel...

Oopplan kombuis, sitkamer en eetkamer met ‘n kaggel en dubbel binnebraai. Groot skuifdeure gaan uit op die dek. Hoof en-suite slp/k met inloopkas.

18 Solar panels with a 10 kva inverter and 2x 5.5 kw batteries.

Do not mis out on this prime property!

PAYMENT TERMS:

5% Deposit + 3.5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days

Listing number: P24-115364169, Image number: 1
Listing number: P24-115364169, Image number: 2
Listing number: P24-115364169, Image number: 3
Listing number: P24-115364169, Image number: 4
Listing number: P24-115364169, Image number: 5
Listing number: P24-115364169, Image number: 6
Listing number: P24-115364169, Image number: 7
Listing number: P24-115364169, Image number: 8
Listing number: P24-115364169, Image number: 9
Property Overview
Listing Number
115364169
Type of Property
House
Listing Date
24 December 2024
Erf Size
1 693 m²
Loading Loading
Loading Loading

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Auction Details

02 January 2025, 12:00
At 12 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield
Attend

Share

PrintPrint
Brochure
Loading