- REDUCED
Hierdie pragtige meenthuis bied die volgende:
1 Slaapkamer (Bathchalor)
1 Badkamer
Oopplan leef ruimte
Kombuis
Parkering
Die oord bied die volgende fasiliteite:
'n Gemeenskap saal vir sosiale geleenthede
'n Eetsaal waar inwoners etes kan nuttig
Mediese sorg sentrum vir individue met die behoefte
Mediese spreekkamers op die perseel
Haarsalon en nog vele meer.
Vir meer inligting en om die eiendom te besigtig, skakel asb. ons verkope konsultant