Hierdie huis is in n welbekende aftree oord in Montana park gelee
Die huis bestaan uit die volgende
Ruim 2 slaapkamers
Oopplan sit en eetkamer
Groot kombuis met n spens kas asook spasie vir n eetkamer tafel
Aparte was en stryk kamer
2 Badkamers
Kuier stoep
@ motor huise met n dubbel motor afdak