Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 1 290 000

House for Sale in Modimolle

Modimolle
  • Garages 4
  • Erf Size 1 296 m²
    • m²: 1 296 m²
    • Hectares: 0.13 ha
    • Acres: 0.32 acres
Baie eksentrieke huis op pypsteel erf

Hierdie 4 slaapkamer gesins huis het 3 en-suite badkamers en 3 lugversorgers in die huis vir daardie lekker warm dae in die Bosveld. In twee van die slaapkamers is 'n klein studeerkamer ook ingerig.

Die kombuis voldoen aan al die vereistes om 'n familie te versorg.

Die hoof slaapkamer is op die boonste verdieping en is nie toegerus nie. Die kopers kan hulle eie stempel hier kom afdruk en afrond na hulle smaak.

Die buite area rondom die swembad is alles onder skadunet. Dit skep 'n aangename kuier om die braaivleis vuur in die laatmiddag en aand se kuiers.

'n Groot dubbel motorhuis, werkskamer en ekstra stoorkamer rond die prentjie mooi af.

As jy 'n self doener, dan is die een vir jou. Kom druk jou eie stempel hier af en omskep die eiendom tot 'n trots in die omgewing.

Kontak my vir 'n afspraak.

Garages Garages: 2
Parking Parking: 2
Study Study
Pet Friendly Pet Friendly
Pool Pool
Garden Garden
Borehole, Water Tank Borehole, Water Tank
Listing number: P24-115662136, Image number: 1
Listing number: P24-115662136, Image number: 2
Listing number: P24-115662136, Image number: 3
Listing number: P24-115662136, Image number: 4
Listing number: P24-115662136, Image number: 5
Listing number: P24-115662136, Image number: 6
Listing number: P24-115662136, Image number: 7
Listing number: P24-115662136, Image number: 8
Listing number: P24-115662136, Image number: 9
Property Overview
Listing Number
115662136
Type of Property
House
Description
Double Storey
Listing Date
03 March 2025
Erf Size
1 296 m²
Floor Size
377 m²
Rates and Taxes
R 1 850
Pets Allowed
Yes
Bathroom
Basin, Main en Suite, Bath, Shower, Toilet
Kitchens
1
Office/studies
2
Reception Rooms
1
Lounge
Lounge 1
Dining Rooms
1
Family/TV Rooms
1
Entrance Halls
1
Rooms
Patio, Air Conditioner
Garage
2
Parking
2
Gardens
1
Pools
1
Window
Wood
Backup Water
Borehole
Water Tank
Security
1
Security
Burglar Bars
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.
Loading Loading

Contact Agents

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agents

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading