Beskrywing:
‘n Goeie ontwikkelde Hoëveld plaas in die Memel distrik.
Die plaas beskik oor 3 goeie woonhuise, 5 store en Eskom krag.
Die woonhuise en store is netjies en bogemiddeld met netjiese veehanteringsgeriewe.
Die plaas kan met gemak 600 koeie dra.
Die plaas is opgedeel soos volg:
30 ha goeie sandleem lande
30 ha Eragrostis
1977 ha natuurlike weiding