Ideaal vir Bees, skaap of Wildsboerdery.
Wildwerend omhein (2400m) met 'n vrystellingssertifikaat.
Eiendom word aan die een kant begrens deur 'n provinsiale grond
pad.
Grondformasie wissel van leem, rooileem en sandgrond.
Geen blaargif, pasetta of enige gifplante wat skadelik is vir diere kom enigsins voor nie.
Plaas is verdeel in 14 kampe met toeganklike paaie.
Volledige gedokumenteerde allicad planne met afmetings, koordinate en algemene inligting is beskikbaar.
WATER
4X werkende windpompe, waarvan 1 windpomp boorgat 4500 liter per uur water lewer.
'n Vyfde boorgat is toegerus met 'n dompelpomp met voldoende water vir huis / tuingebruik en is op die erf gelee.
3 van die 5 boorgate op die plaas is met plastiese voering tot 3 meter onder die watervlak uitgevoer om miere en boomwortels te vermy.
PLAASWERF:
Is veiligheidsomweer en netjies met...

Is veiligheidsomweer en netjies met conveyer aan die onderkant afgewerk.
'n 5,7 kw Lister kragopwekker met skakelaar om die krag aan die opstel, vleis kamer en stoor te voorsien
tydens kragonderbrekings.
'n 9 meter hoe tenkstaander met 'n 4500 liter tenk om voldoende water druk te voorsien.
'n 5000 liter watertenk is aan die onderkant vir tuingebruik voorsien.
- Groot grasdak (254 vkm) met Lapa, slag kamer, motorafdakke en 'n stoor.
Die woonhuis en Lapa is 'n lieflike opset met alles wat nodig is om die atmosfeer wat nodig is om die plaaslewe te geniet.
- Die ruim slagkamer is toegerus met 'n koelkamer, vlekvrye staal wasbak en tafel, hang geriewe vir karkaste en het warm water.
- Sink werkershuis met bedekte kookarea, put en toilet met vars water is buite die plaaswerf gelee.
BEESTE:
- 12 Beeskampe vir wisselweiding met watersuipings.
- 3 x Beeshanteringshanteringskrale met lekafdakke en 'n laaibank.
- Goed geboude skaapkraal met melkafdak vir beeste.
- Bedekte varkhok.
WILD:
- 4 X wildskampe (124ha) wildwerend omhein met vark-draad aan die onderkant en ge-elektrifiseerd.
Die 4 kampe is in die middel van die plaas gelee. Geen aangrensende provinsiale paaie.
- Een van die wildskampe se twee suipings het 'n 50m x 50m (2400m) wildskraal wat as vang plek kan dien.
- Doeltreffende wildsboma (3000) met trekseile en laaiplek.
- Geen las van Predatore.
- Goedgekeurde sertifikate van natuurbewaring is bekom vir toestemming om met verskillende wildspesies op die plaas te kan boer.
- Wild op die plaas: Koedoes, Rooibokke, Vlakvarke, Steenbokke, Duikers, Erdvarke, Ratels kom ruim voor.
Predatore: Meestal Rooikatte en Jakkalse.
Algemeen:
- Los goedere soos plaasbakkie, trekker, sleepwa, beeswa, hamermeul, voermenger, houtsaag, suikerrietkerwer is ingesluit in die koop.
- Lewende hawe is nie ingesluit nie.
- Baie brandhout beskikbaar.
Geen grondeise