Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 2 895 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Kranspoort, Middelburg
  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 3
  • Garages 2
  • Erf Size 1 225 m²
    • m²: 1 225 m²
    • Hectares: 0.123 ha
    • Acres: 0.303 acres
Minimalisties, tydloos en perfek!

Hierdie uiters netjiese woning in Kranspoort bied jou 'n moderne woning, pragtige tuin met lae onderhoud, volledige solar sisteem sodat u gladnie Eskom nodig het nie, 'n solar geyser en water-herwinning-opgaartenks vir tuingebruik.

Daar is drie baie ruim slaapkamers met baie ingeboude kaste vir genoeg pak en hangplek. Die twee gastekamers word bedien deur 'n badkamer met 'n groot stort, twee wasbakke en 'n toilet. Die hoofslaapkamer kyk ook soos die ander twee kamers uit op die pragtige tuin en het sy eie en-suite badkamer met bad, stort, dubbel wasbak en toilet.

Die oopplan kombuis/sitkamer stap uit op 'n onthaalarea met ingeboude braai wat maklik in die winter gebruik kan word vir as 'n kaggel ook en heerlik vuur gemaak word vir hitte. Hierdie vertrek is ideaal vir beide winter en somer. In die winter kan vuur gemaak word vir hitte of die area gebruik...

Hierdie uiters netjiese woning in Kranspoort bied jou 'n moderne woning, pragtige tuin met lae onderhoud, volledige solar sisteem sodat u gladnie Eskom nodig het nie, 'n solar geyser en water-herwinning-opgaartenks vir tuingebruik.

Daar is drie baie ruim slaapkamers met baie ingeboude kaste vir genoeg pak en hangplek. Die twee gastekamers word bedien deur 'n badkamer met 'n groot stort, twee wasbakke en 'n toilet. Die hoofslaapkamer kyk ook soos die ander twee kamers uit op die pragtige tuin en het sy eie en-suite badkamer met bad, stort, dubbel wasbak en toilet.

Die oopplan kombuis/sitkamer stap uit op 'n onthaalarea met ingeboude braai wat maklik in die winter gebruik kan word vir as 'n kaggel ook en heerlik vuur gemaak word vir hitte. Hierdie vertrek is ideaal vir beide winter en somer. In die winter kan vuur gemaak word vir hitte of die area gebruik word as 'n sonkamer met die sonnetjie wat sy kop laat uitsteek in die Ooste. In die somer kan die alliminium skuifvensters oopgeskuif word en hierdie dan heerlik gebraai en gekuier word. Dubbeldoelig is hierdie vertrek verseker.

Die kombuis is uiters goed beplan met oorgenoeg kaste en pakplek, 'n aparte opwasarea en ook 'n inloop spens. Daar is plek vir 'n dubbel yskas/vrieskas en die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en elektriese oond.

Daar is 'n dubbel motorhuis wat ekstra groot is en genoeg plek het vir twee groot voertuie en 'n werksbank en stoorplek. Die huis het 'n aparte gastebadkamer asook buite gheriewe. Baie nuwe bome en plante is aangeplant en hier is regtig goed beplan om die huis en erf optimaal te benut. Voorwaar 'n baie goeie koop in Kranspoort.

Kranspoort is gelee op die N11 tussen Middelburg en Groblersdal en 'n klipgooi van die gewilde Loskopdam en reservaat. Hier loop wild tussen die woonhuise rond en kan kinders met fietse in strate gaan ry of die bosveld omgewing verken sonder enige bekommernis. Kranspoort bied aan inwoners 4x4 roetes, staproetes, 'n 9 Putjie gholfbaan, Diskgolf, 'n klubhuis waar etes bestel kan word, restaurante in die omgewing, 'n gemeenskapskerk, drankwinkel en Kudu Mini Market, stooreenhede, 'n mini hardeware winkeltjie oorkant die ingang van Kranspoort, asook twee kwekerye in die omgewing.

U is meer as welkom om my te kontak vir 'n afspraak om hierdie eiendom te besoek.

Bedrooms Bedrooms: 3
Bathrooms Bathrooms: 3
Garages Garages: 2
Garden Garden
Water Tank Water Tank
Gas Geyser Gas Geyser
Solar Panels Solar Panels
Backup Battery / Inverter Backup Battery / Inverter
Listing number: P24-115738349, Image number: 1
Listing number: P24-115738349, Image number: 2
Listing number: P24-115738349, Image number: 3
Listing number: P24-115738349, Image number: 4
Listing number: P24-115738349, Image number: 5
Listing number: P24-115738349, Image number: 6, Voordeur en portaal
Listing number: P24-115738349, Image number: 7, Oopplan leefarea
Listing number: P24-115738349, Image number: 8
Listing number: P24-115738349, Image number: 9, Eetkamer & TV Kamer
Property Overview
Listing Number
115738349
Type of Property
House
Listing Date
18 March 2025
Erf Size
1 225 m²
Floor Size
230 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 1 290
Age
3
Coverage
18 %
Bedrooms
3
Bedroom 1
Tiled Floors, Blinds, Fan, Built-in Cupboards, King Bedroom
Bedroom 2
Tiled Floors, Blinds, Fan, Built-in Cupboards, King Bedroom
Bedroom 3
Tiled Floors, Blinds, Fan, Built-in Cupboards, King Bedroom
Bathrooms
3
Bathroom 1
Tiled Floors, Shower, Blinds, Double Basin, Toilet
Bathroom 2
Tiled Floors, Main en Suite, Bath, Shower, Blinds, Fan, Double Basin
Bathroom 3
Tiled Floors, Basin, Guest Toilet, Blinds
Bathroom 4
Tiled Floors, Domestic Bathroom, Blinds
Kitchen
Pantry, Scullery, Extractor Fan, Dishwasher Connection, Granite Tops, Tiled Floors, Blinds, Open Plan, Built-in Cupboards, Hob, Piped Gas
Domestic Bathrooms
0.5
Garage
2
Garage 1
Double, Electric Door
Garage 2
Double, Electric Door
Gardens
1
Solar
Solar Panels
Backup Water
Water Tank
Backup Power
Backup Battery / Inverter
Backup Water
Yes
Special Features
Gas Geyser
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.
Loading Loading

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading