Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 1 798 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Kranspoort, Middelburg
  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 3
  • Garages 4
  • Erf Size 1 236 m²
    • m²: 1 236 m²
    • Hectares: 0.124 ha
    • Acres: 0.305 acres
Houthuis omring deur bos met 'n lieflike uitsig

Hierdie houthuis in Kranspoort is aangrensend tot die groenstrook area en voel of dit omring is deur bos met die mooiste uitsig. Die woning bied u twee slaapkamers op die boonste vlak en 'n volledig woonstel op die onderste vlak, kompleet met kombuis, sitkamer, slaapkamer en badkamer met stort, wasbak en toilet. Die boonste vlak met sy twee ruim slaapkamers het albei en-suite badkamers, ook toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die woonvertrek se sitkamer en kombuis is oopplan en daar is 'n eiland met sitplek vir 6. Die woonstel onder op grondvlak het 'n slaapkamer, oopplan kombuis en leefarea en 'n badkamer met stort, wasbak en toilet.

Die groot boma met sy braai en kuier area is gesellig naby die swembad en hier kan heerlik in privaatheid gekuier word, omring deur die natuurlike bosomgewing. Daar is parkering vir gaste en dan ook onderdak oop parkering...

Hierdie houthuis in Kranspoort is aangrensend tot die groenstrook area en voel of dit omring is deur bos met die mooiste uitsig. Die woning bied u twee slaapkamers op die boonste vlak en 'n volledig woonstel op die onderste vlak, kompleet met kombuis, sitkamer, slaapkamer en badkamer met stort, wasbak en toilet. Die boonste vlak met sy twee ruim slaapkamers het albei en-suite badkamers, ook toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die woonvertrek se sitkamer en kombuis is oopplan en daar is 'n eiland met sitplek vir 6. Die woonstel onder op grondvlak het 'n slaapkamer, oopplan kombuis en leefarea en 'n badkamer met stort, wasbak en toilet.

Die groot boma met sy braai en kuier area is gesellig naby die swembad en hier kan heerlik in privaatheid gekuier word, omring deur die natuurlike bosomgewing. Daar is parkering vir gaste en dan ook onderdak oop parkering vir twee voertuie onder die woonhuis in.

Kranspoort is enig en uniek in soort. 'n Plek waar mens kan asem haal van die dolle gejaag van die lewe buite hierdie beskermende area met wildsheining. Beheerde sekuriteitstoegang verseker dat inwoners hier veilig voel, en goeie instandhouding en beheer maak die lewe in Kranspoort absoluut gemaklik, Kranspoort bied u soveel meer as net 'n beskermende woongebied. Met die 9 putjie gholfbaan, disk gholf, jukskei bane, markdae, 4x4 roetes en staproetes, voeluitkyk punt en piekniek plekke sowel as speelplek vir kinders en braaigeriewe by die Raasblaar saal, is hier meer as genoeg om te doen. Kinders kan in Kranspoort, sonder bekommernis van ouerkant, die bos gaan verken en op hul fietse klim en die dorp invaar.

Kontak my gerus vir 'n afspraak om hierdie woning te besoek.

Bedrooms Bedrooms: 3
Bathrooms Bathrooms: 3
Parking Parking: 4
No Pets Allowed No Pets Allowed
Flatlet Flatlet
Listing number: P24-115444561, Image number: 1
Listing number: P24-115444561, Image number: 2, Groot stoeparea
Listing number: P24-115444561, Image number: 3
Listing number: P24-115444561, Image number: 4, Onthaalarea
Listing number: P24-115444561, Image number: 5
Listing number: P24-115444561, Image number: 6
Listing number: P24-115444561, Image number: 7
Listing number: P24-115444561, Image number: 8
Listing number: P24-115444561, Image number: 9
Property Overview
Listing Number
115444561
Type of Property
House
Description
Freestanding
Lifestyle
Eco Estate
Listing Date
20 January 2025
Erf Size
1 236 m²
Levies
R 1 440
Rates and Taxes
R 1 640
Age
21
Pets Allowed
No
Bedrooms
3
Bedroom 1
Wooden Floors, Fan, King Bedroom, Veranda
Bedroom 2
Wooden Floors, Fan, King Bedroom, Veranda
Bedroom 3
Tiled Floors, Double Bedroom
Bathrooms
3
Bathroom 1
Wooden Floors, Shower, Toilet and Basin
Bathroom 2
Wooden Floors, Shower, Toilet and Basin
Bathroom 3
Tiled Floors, Shower, Toilet and Basin
Kitchen
Open Plan, Wooden Floors, Centre Island
Lounges
1
Parking
4
Parking 1
Parkering onder woning
Parking 2
Parkering onder woning
Parking 3
Oop parkering vir gaste
Visitors Parking
Parking 4
Oop parkering vir gaste
Visitors Parking
Outbuilding
Storeroom, Granny flat
Style
Open Plan
Facing
Above Road, Green Belt
Roof
Iron
Wall
Brick, Plaster, Wood
Window
Wood
Standalone Building
Yes
Flatlet
Yes
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.
Loading Loading

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading