Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 2 750 000

2 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Kranspoort, Middelburg
  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 2.5
  • Garages 4
  • Erf Size 1 347 m²
    • m²: 1 347 m²
    • Hectares: 0.135 ha
    • Acres: 0.333 acres
Ruim oopplan ontwerp met lieflike onthaalarea

Hierdie besonderse groot ruim oopplan woonuuis is iets besonders om te beleef. Hier voel mens geensins vasgedruk nie en die kombuis maak deel uit van die oopplaan leefarea met 'n eiland, 'n eetkamer, sitkamer en tv kamer. Vanuit die kombuis is daar 'n groot opwasarea wat dien as 'n waskamer en opwasarea. Die kombuis het 'n eiland en baie ingeboude kaste.

Vanuit die groot woon en leefvertrek stap jy uit met alliminiium skuifdeure op die onthaalarea wat ingerig is met 'n tweede informele kuierarea, 'n groot eetkamerstel en braai-en kuier area. Die eiendom bied u soveel spasie en ruimte met 2 slaapkamers en 2 badkamers waarvan beide die badkamers en-suite is. Die gastekamer het ingeboude kaste en die en-suite badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het meer as genoeg ingeboude kaste en daar is baie pakplek vir klere. Die...

Hierdie besonderse groot ruim oopplan woonuuis is iets besonders om te beleef. Hier voel mens geensins vasgedruk nie en die kombuis maak deel uit van die oopplaan leefarea met 'n eiland, 'n eetkamer, sitkamer en tv kamer. Vanuit die kombuis is daar 'n groot opwasarea wat dien as 'n waskamer en opwasarea. Die kombuis het 'n eiland en baie ingeboude kaste.

Vanuit die groot woon en leefvertrek stap jy uit met alliminiium skuifdeure op die onthaalarea wat ingerig is met 'n tweede informele kuierarea, 'n groot eetkamerstel en braai-en kuier area. Die eiendom bied u soveel spasie en ruimte met 2 slaapkamers en 2 badkamers waarvan beide die badkamers en-suite is. Die gastekamer het ingeboude kaste en die en-suite badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het meer as genoeg ingeboude kaste en daar is baie pakplek vir klere. Die en-suite hoofslaapkamer badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n linnekas in die gang.

Die onthaalarea het 'n ingeboude braai en hierdie stoeparea is die hartklop van die huis. Hier word heerlik saam gekuier en familietyd spandeer. 'n Groot vertrek en weereens is ruimte en spasie wat eerste beindruk.

Die woning het 'n lae onderhoudstuin met twee groentetonnels. 'n Boorgat vir tuinbesproeiing. 'n Boma area en 'n klein jacuzzi afkoel plek vir kleinkinders. Daar is drie motorhuise, 'n stoorkamer en buite geriewe asook 'n afdak vir 'n boot of karavaan. Met die gekombineerde solar en elektriese kombinasie van die geyser wat gemonitor word, bespaar u verseker op krag.

Kranspoort is 'n pragtige dorp in die Loskop Vallei. 'n Stukkie juweel tussen Middelburg en Groblersdal op die N11 en 'n klipgooi van die gewilde Loskopdam. Kranspoort dorp word hanteer as 'n echo estate. Boslewe met gemak. 'n Plek waar kinders nog in strate kan baljaar en mens in die veiligheid van 'n beheerde sekuriteits toegang omgewing kan leef en funksioneer. 'n Dorp met sy eie watersuiweringsaanleg, abbatoir, 9 putjie gholfbaan, 4x4 roetes, staproetes, wild wat vrylik tussen die woonhuise deurbeweeg, 'n Raasblaarsaal wat gehuur kan word vir verjaarsdae en byeenkomste, genoeg piekniekplekke, 'n baie aktiewe jukskei klub, 'n markdag wat gereeld aangebied word, 'n 9 putjie golfbaan en visvang plek. Goeie bestuur en beheer oor paaie en dienste is hier 'n gegewe.

Kontak my gerus vir 'n afspraak om hierdie pragtige eiendom te besoek.

Bedrooms Bedrooms: 2
Bathrooms Bathrooms: 2.5
Garages Garages: 3
Parking Parking: 1
No Pets Allowed No Pets Allowed
Garden Garden
Borehole Borehole
Solar Geyser Solar Geyser
Listing number: P24-115341120, Image number: 1
Listing number: P24-115341120, Image number: 2, 3  Motorhuise plus karavaan afdak
Listing number: P24-115341120, Image number: 3
Listing number: P24-115341120, Image number: 4
Listing number: P24-115341120, Image number: 5
Listing number: P24-115341120, Image number: 6
Listing number: P24-115341120, Image number: 7, Ingang na woning
Listing number: P24-115341120, Image number: 8
Listing number: P24-115341120, Image number: 9
Property Overview
Listing Number
115341120
Type of Property
House
Lifestyle
Eco Estate
Listing Date
14 December 2024
Erf Size
1 347 m²
Floor Size
275 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 1 600
Pets Allowed
No
Coverage
20 %
Bedrooms
2
Bedroom 1
Fan, Built-in Cupboards, King Bedroom
Bedroom 2
Built-in Cupboards, Double Bedroom
Bathrooms
2.5
Bathroom 1
Tiled Floors, Basin, Main en Suite, Bath, Shower, Toilet
Bathroom 2
Tiled Floors, En suite, Shower, Toilet and Basin
Bathroom 3
Tiled Floors, Basin, Toilet
Kitchen
Scullery, Laundry, Stove (Oven & Hob), Extractor Fan, Centre Island, Country Style
Lounge
Open Plan
Dining Rooms
2
Dining Room 1
Open Plan
Dining Room 2
Recreation Room
Family/TV Room
Open Plan
Braai Room
Open Plan, Recreation Room, Veranda
Garage
3
Garage 1
Double
Garage 2
Double
Garage 3
Single
Parking
Carport, Single
Garden
Garden Terrace
Style
Modern, Open Plan
Facing
Above Road
Roof
Tile
Wall
Face-brick
Window
Aluminium
Standalone Building
Yes
Solar
Solar Geyser
Backup Water
Borehole
Backup Water
Yes
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.

Video

Loading Loading

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading