Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 2 990 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Kranspoort, Middelburg
  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2.5
  • Garages 2
  • Erf Size 1 330 m²
    • m²: 1 330 m²
    • Hectares: 0.133 ha
    • Acres: 0.329 acres
Modern, stylvol, privaat en teen die groenstrook

ALLEENMANDAAT: Die besonderse huis in Kranspoort is uiters uniek, argitektonies modern ontwerp en beplan vir die gesin of paartjie wat hou van hul privaatheid, die buitelewe wil geniet, lief is vir onthaal en die lewe in die natuur ten volle wil ervaar. Dit alles binne 'n beskermende sekuriteitsbeheerde omgewing. Kompleet met solar sisteem. lugverkoelers en 'n boorgat.

Die vloei van vertrek tot vertrek is moeiteloos en prakties. Vanaf die ingangsportaal na die sitkamer, die kombuis area, uit op die stoep en groot onthaalarea, die swembad en die boma. Hier kan almal saam kuier. Of jy nou om die boma wil kuier, die swembad wil geniet, rustig op die groot stoep sit en kyk na die wildslewe om jou, of in die kombuis staan en kos maak - in hierdie huis is jy deel van die leef en onthaalarea en kan met een oogopslag alles gewaar, van die swembad tot die boma area. ...

ALLEENMANDAAT: Die besonderse huis in Kranspoort is uiters uniek, argitektonies modern ontwerp en beplan vir die gesin of paartjie wat hou van hul privaatheid, die buitelewe wil geniet, lief is vir onthaal en die lewe in die natuur ten volle wil ervaar. Dit alles binne 'n beskermende sekuriteitsbeheerde omgewing. Kompleet met solar sisteem. lugverkoelers en 'n boorgat.

Die vloei van vertrek tot vertrek is moeiteloos en prakties. Vanaf die ingangsportaal na die sitkamer, die kombuis area, uit op die stoep en groot onthaalarea, die swembad en die boma. Hier kan almal saam kuier. Of jy nou om die boma wil kuier, die swembad wil geniet, rustig op die groot stoep sit en kyk na die wildslewe om jou, of in die kombuis staan en kos maak - in hierdie huis is jy deel van die leef en onthaalarea en kan met een oogopslag alles gewaar, van die swembad tot die boma area. Die plan van die huis is goed deurdag en bied u baie privaatheid waar u heerlik kan ontspan en die parkland aangrensend tot u eiendom kan waardeer.

Die woonhuis het 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer se badkamer en-suite is met 'n inloop stort, wasbak en toilet. Die twee gastekamers se badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook geriewe naby die onthaalarea vir gaste. Die sitkamer het 'n kaggel en stap uit op 'n stoeparea aan swembadkant met oopvou alliminium deure. Die kombuis, sitkamer en onthaalarea is oopplan. Die kombuis het ook 'n aparte opwasarea, quartz blaaie regdeur en 'n eiland. Daar is genoeg pakplek en baie laaie.

Die onthaalarea is groot en ruim en het aan albei kante alliminium opvoudeure. Hier is genoeg spasie vir 'n 2de sitkamerstel/stoepstel asook 'n groot eetkamer tafel of patio stel. Daar is 'n ingeboude braai en 'n wasbak vir gerief. Hierdie onthaalarea/braaikamer is die hart van die huis en vorm deel van die kombuis en oopplan leefarea. Besonders anders en uiters prakties. In hierdie woonhuis voel dit eerlikwaar of mens heeltyd met vakansie is. Daar is 'n swembad en 'n boma area waar u teen die groenstrook area saans om 'n 'kampvuur' kan sit en Kranspoort se naglewe ervaar.

Die dubbel motorhuis is toegerus met elektriese motorhuisdeure en daar is ook 'n loft vir stoorplek. Hierdie area kan ook gebruik word as studio of ekstra slaapplek.

Kranspoort dorp is enig in soort. 'n Stukkie juweel tussen Middelburg en Groblersdal op die N11 en 'n klipgooi van die gewilde Loskopdam. Kranspoort dorp word hanteer as 'n echo estate. Boslewe met gemak. 'n Plek waar kinders nog in strate kan baljaar en mens in die veiligheid van 'n beheerde sekuriteits toegang omgewing kan leef en funksioneer. 'n Dorp met sy eie watersuiweringsaanleg, abbatoir, 9 putjie gholfbaan, 4x4 roetes, staproetes, wild wat vrylik tussen die woonhuise deurbeweeg, 'n Raasblaarsaal wat gehuur kan word vir verjaarsdae en byeenkomste, genoeg piekniekplekke, 'n baie aktiewe jukskei klub, 'n markdag wat gereeld aangebied word, 'n 9 putjie golfbaan en visvang plek. Goeie bestuur en beheer oor paaie en dienste is hier 'n gegewe.

Kontak my gerus vir 'n afspraak om hierdie pragtige huis, aangrensend tot die groenstrook area, te besoek.

Bedrooms Bedrooms: 3
Bathrooms Bathrooms: 2.5
Garages Garages: 2
No Pets Allowed No Pets Allowed
Pool Pool
Garden Garden
Borehole Borehole
Solar Panels Solar Panels
Backup Battery / Inverter Backup Battery / Inverter
Listing number: P24-115132416, Image number: 1, Voorste ingang na woning
Listing number: P24-115132416, Image number: 2
Listing number: P24-115132416, Image number: 3, Vanaf die motorhuis na huis
Listing number: P24-115132416, Image number: 4, Private binneplein
Listing number: P24-115132416, Image number: 5, Boma, swembad en Hoofslaapkamer
Listing number: P24-115132416, Image number: 6
Listing number: P24-115132416, Image number: 7, Braaikamer area
Listing number: P24-115132416, Image number: 8, Vanuit die sitkamer stoeparea
Listing number: P24-115132416, Image number: 9
Property Overview
Listing Number
115132416
Type of Property
House
Description
Single Storey
Lifestyle
Country Living, Eco Estate, Wildlife Estate
Listing Date
28 October 2024
Erf Size
1 330 m²
Floor Size
240 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 1 500
Pets Allowed
No
Coverage
18 %
Bedrooms
3
Bedroom 1
Tiled Floors, Air Conditioner, Curtain Rails, Fan, Built-in Cupboards, Queen Bedroom
Bedroom 2
Tiled Floors, Curtain Rails, Fan, Built-in Cupboards, Double Bedroom
Bedroom 3
Tiled Floors, Curtain Rails, Fan, Built-in Cupboards, Double Bedroom
Bathrooms
2.5
Bathroom 1
Tiled Floors, En suite, Shower, Toilet and Basin
Bathroom 2
Tiled Floors, Bath, Toilet and Basin
Bathroom 3
Vir gebruik vanaf braaikamer
Tiled Floors, Basin, Guest Toilet
Kitchen
Breakfast Nook, Granite Tops, Washing Machine Connection, Tiled Floors, Tumble Dryer, Open Plan, Built-in Cupboards, Centre Island, Under Counter Oven, Hob
Loft
In Motorhuis
Wooden Floors, Staircase
Lounge
Tiled Floors
Braai Room
Tiled Floors, Air Conditioner, TV Port, Recreation Room
Entrance Hall
Tiled Floors, Fireplace
Garage
2
Garage 1
Double, Electric Door
Garage 2
Double, Electric Door
Gardens
1
Pool
Gunite in Ground
Style
Modern, Open Plan, Architect-designed
Facing
Level Road, Green Belt
Roof
Aluminium
Wall
Plaster, Face-brick
Window
Aluminium
Standalone Building
Yes
Solar
Solar Panels
Backup Water
Borehole
Backup Power
Backup Battery / Inverter
Wheelchair Accessible
Yes
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.

Video

Loading Loading

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading