140 ha wilds plaas te koop net buite Klerksdorp
- Goeie grasveld vir weiding vir die wild in n boomryke gebied met rosyntjiebossies en doringbome
- 4 Sterk toegeruste boorgate vir watervoorsiening.
- Goeie grens heinings
- Die plaas bied die volgende fasiliteite:
n Jagkamp met oornagfasiliteite en n gastehuis
2 Boma's wat die jagatmosfeer n uitsonderlike belewenis maak met braai fasiliteite
Solar installasies by windpompe om te verseker dat daar altyd water is ook wanneer die wind nie waai nie.
n Skietbaan om gewere in te stel
Wildspesies soos Zebras, Kameelperde, duikers en impala ens. is ingesluit.
140 ha Game farm for sale near Klerksdorp with beautiful pristine bush ideal grazing for cattle and game etc.
Game species included are impala, giraffe, zebra, and duiker. Hunter's camp with accommodation with boma's, braai and slaughter...
140 ha wilds plaas te koop net buite Klerksdorp
- Goeie grasveld vir weiding vir die wild in n boomryke gebied met rosyntjiebossies en doringbome
- 4 Sterk toegeruste boorgate vir watervoorsiening.
- Goeie grens heinings
- Die plaas bied die volgende fasiliteite:
n Jagkamp met oornagfasiliteite en n gastehuis
2 Boma's wat die jagatmosfeer n uitsonderlike belewenis maak met braai fasiliteite
Solar installasies by windpompe om te verseker dat daar altyd water is ook wanneer die wind nie waai nie.
n Skietbaan om gewere in te stel
Wildspesies soos Zebras, Kameelperde, duikers en impala ens. is ingesluit.
140 ha Game farm for sale near Klerksdorp with beautiful pristine bush ideal grazing for cattle and game etc.
Game species included are impala, giraffe, zebra, and duiker. Hunter's camp with accommodation with boma's, braai and slaughter facilities.
Very good pasture for grazing for wildlife in a tree-rich area with raisin bushes and thorn trees
4 Well equipped boreholes for water supply.
Good border fences
The farm offers the following facilities:
A hunting camp with overnight facilities and a guest house
2 Boma's that make the hunting atmosphere an exceptional experience with braai facilities
Solar installations at water pumps to ensure that there is always water even when the wind is not blowing.
A Shooting range to make sure you get the perfect shot.