Hierdie ruim eenhede in KANONKOP is NOU TE KOOP!
Die woonstelle is loopafstand van omliggende skole, winkels en Kanonkop Spar. Ideaal vir onderwysers wat in die omgewing werksaam is of ouer egpare wat wil aftree en binne 'n veilige omgewing wil woon. Die eenhede is netjies omhein, baie veilig, word goed instand gehou en elke eienaar het 'n afstandbeheer vir die ingangshek.
Daar is twee slaapkamer en 3 slaapkamer eenhede beskikbaar en die grootte wissel van 91 vierkante meter tot 170 vierkante meter.
Die eenhede se oppervlake en tuin groottes verskil.
Die 2 slaapkamer eenhede wissel van 91 -114 vierkante meter en 3 slaapkamer eenhede van 166 - 170 vierkante meter.
Die kompleks kan natuurlik ook as 'n geheel gekoop word en die eienaars sal dan 'n redelike billike aanbod oorweeg van R16,750 milj met bestaande huurkontrakte in plek.
Tans word die...

Tans word die eenhede verhuur en daarom versoek ons dat u asseblief ons vroegtydig kontak om 'n afspraak te maak sodat ons kan reel vir toegang tot die perseel en onderskeie eenhede.
Pryse wissel van R805 000 per eenheid tot en met R1130 000 per eenheid.
Kontak my gerus vir 'n afspraak sou u belangstel om 'n eenheid te besit.