AUCTION:
Saturday 5 April 2025 at 11:00
VIEWING:
Friday 4 April 2025 from 16:00 - 17:00
as well as 1 hour before the auction
‘n Droomhuis voor op die See!
Erf Size 994 m²
Floor Size 375 m²
‘n Pragtige, ruim siersteen huis met 5 Slaapkamers & 4 Badkamers voor op die see met 180° see uitsigte! Ideaal vir groot families of ‘n potensiële gastehuis met 2 vlakke. ‘n Private houtpaadjie bied maklike toegang tot die strand.
This beautiful houses consists of 2 levels with picturesque views of the Garden Route, it is now your chance to own a piece of paradise.
Glentana is perfectly located and is just 15 minutes from George / Mossel Bay.
BOONSTEVLAK:
Die boonstevlak bied 3 Slaapkamers en 2 badkamers waarvan die hoofslaapkamer en-suite is. Die leefareas is ruim en die studeerkamer ‘n muur van vensters wat prag uisigte bied. Ondervloerse verhitting. ...
AUCTION:
Saturday 5 April 2025 at 11:00
VIEWING:
Friday 4 April 2025 from 16:00 - 17:00
as well as 1 hour before the auction
‘n Droomhuis voor op die See!
Erf Size 994 m²
Floor Size 375 m²
‘n Pragtige, ruim siersteen huis met 5 Slaapkamers & 4 Badkamers voor op die see met 180° see uitsigte! Ideaal vir groot families of ‘n potensiële gastehuis met 2 vlakke. ‘n Private houtpaadjie bied maklike toegang tot die strand.
This beautiful houses consists of 2 levels with picturesque views of the Garden Route, it is now your chance to own a piece of paradise.
Glentana is perfectly located and is just 15 minutes from George / Mossel Bay.
BOONSTEVLAK:
Die boonstevlak bied 3 Slaapkamers en 2 badkamers waarvan die hoofslaapkamer en-suite is. Die leefareas is ruim en die studeerkamer ‘n muur van vensters wat prag uisigte bied. Ondervloerse verhitting. Daar is ook ‘n onthaalarea en ‘n ingeboude braai. Oop patio kyk uit oor die see.
ONDERSTEVLAK:
Die onderstavlak bied ‘n sitkamer met ‘n kaggel, TV-kamer, gaste-toilet, oopplan kombuis en ‘n ontbytkamer. Daar is ook ‘n gaste slaapkamer met ‘n badkamer. Die vertrekke gaan uit op die stoep met prag uitsigte oor die see!
WOONSTEL:
1 Slaapkamer woonstel met ‘n tv-kamer, kombuisie en ‘n aparte ingang.
Daar is genoeg parkering met 3 motorhuise.
PAYMENT TERMS:
5% Deposit + 3.5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.