Op 'n gewilde pad tussen Clarens en Fouriesburg is die plaas net reg vir 'n beginner boer of die afgetrede persoon! Ideaal vir intensiewe boerdery, toerisme, padstal of vir vele ander aktiwiteite. Die plaas bied tans 40ha aangeplante weiding, daar is kontoerlande wat tans braak le en natuurlike weiding. Baie mooi uitsig op die berge. Die plaas is waterryk en het 14 fonteine, 1 boorgat, 4 gronddamme en 1 sementdam. Eskom en solar krag.
Vrugbare tuingrond vir die verbouing van groente, kruie, vrugte ens. Geen grondeiese is teen die plaas nie. Twee huise op die plaas, waarvan die een 2 slaapkamerhuis tans in aanbou is en die hoofhuis is in 1902 gebou en bestaan uit die volgende:
Groot toegeboude sonstoep/onthaalarea
Sitkamer met oorspronklike oregan pine vloere houtstoof in vir die koue wintersmaande,
TV kamer of speelkamer of kantoor met aparte skuifdeur na buite,...

TV kamer of speelkamer of kantoor met aparte skuifdeur na buite,
4 slaapkamer met oregan houtvloere,
2 badkamers,
Kombuis met mooi kaste en teël vloere, aparte opwas en waskamer,
Groot veranda, kuierplek en braai area.
Moenie uitmis op hierdie plaas met soveel potensiaal nie !!!