Hierdie knus huisie is perfek verskuil in die hartjie van Elsiesrivier, net 'n klipgooi weg van Uitsig. Met sy tradisionele plaaslike sjarme en nabyheid tot al die bedrywigheid van die noordelike voorstede van Kaapstad, bied hierdie vrystaande huis die ultimate mash-up van gemak en toeganklikheid.
#EurekaCPT #LocalFlava #LekkerVibes #CapeTownStyle #StreetwiseLiving #BrigitteGroenewald #HenryBowley #Seeff #SeeffGoodwood