Wil u graag u eie besigheid bestuur of is opsoek na 'n goeie belgging vir u aftrede plan? Hier is die regte een! Kommune vir jongmense of studente wat naby universiteit of Kolleges studeer. Mooi veilige omgewing met streng sekuriteit, baie parkering en swembad vir kuier en onthaal. Word tans as kommune benut. Bied 11 slaapkamers, 5 badkamers, groot leef area en kombuis, wasgoed diens ingesluit by huurinkomste.