Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 649 000

2 Bedroom Townhouse for Sale in Bela Bela

Bela Bela
  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 2
  • Garages 1
  • Floor Size 79 m²
Two Bedroom Townhouse - Rare find in Tuin Tuiste Bela Bela

Oord vir persone bo 50 jaar wat op soek is na veiligheid, rustigheid en gerief.

Wat maak die eenheid so spesiaal? Die oppervlak van 79 vkm is baie goed benut deur die ekstra kamer wat omskep is.

Die motorhuis is ook omskep in ’n waskamer en pakstoor, dan is daar nog ’n addisionele afdak vir die voertuig.

Die eiendom beskik oor twee slaapkamers met ingeboude kaste en dakwaaiers, asook twee badkamers.

Die hoofbadkamer is en-suite en het 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer binne in die tweede kamer is met ’n wasbak, stort en toilet.

Die tweede kamer is rolstoelvriendelik en het ’n deur wat na buite oopmaak.

Die leefarea is oopplan met 'n sitkamer en eetkamer, toegerus met 'n dakwaaier vir ekstra gerief.

Die kombuis is stylvol met ingeboude kaste, 'n oond en ’n 4-plaat stoof.

Die stoep is verleng met ’n stewige afdakkie wat uitkyk op die...

Die stoep is verleng met ’n stewige afdakkie wat uitkyk op die privaat, goed onderhoude tuine.

Daar is bystand lig gedurende kragonderbrekings. Die water toevoer het ’n addsionele water tenk en drukpomp gekoppel aan die battery om rugsteen te bied.

Vloedligte kom elke aand aan vir goeie beligting.

Die twee deure het tralie hekke op vir ekstra gemoedsrus.

Hierdie eiendom is gelee in 'n rustige oord met gemeenskaplike areas wat ’n ontspanningssaal, braaigeriewe en 'n swembad insluit vir funksies en kuiergeleenthede. Die toegangsbeheer word gehandhaaf deur middel van 'n outomatiese hek, wat ekstra gemoedsrus bied.

DSTV is opsioneel beskikbaar teen ‘n klein maandelikse fooi.

Let asseblief daarop dat troeteldiere toegelaat word slegs met toestemming van die beheerliggaam.

Die oord het sy eie boorgate vir water voorsiening, maar kan ook aan die raad se netwerk koppel.

Voordele: Forever Resorts bied baie goeie tariewe vir pensionarisse en is ’n lekker tydverdryf vir inwoners.

Hierdie gemeenskap bied 'n ongee¨wenaarde leefstyl vir diegene wat die vrede en veiligheid van die Bosveld waardeer.

Kontak my vandag nog vir meer inligting of om 'n besigtiging te reel!

Bedrooms Bedrooms: 2
Bathrooms Bathrooms: 2
Parking Parking: 1
Pet Friendly Pet Friendly
Pool Pool
Garden Garden
Listing number: P24-115525284, Image number: 1, Image
Listing number: P24-115525284, Image number: 2, Image
Listing number: P24-115525284, Image number: 3, Image
Listing number: P24-115525284, Image number: 4, Image
Listing number: P24-115525284, Image number: 5, Image
Listing number: P24-115525284, Image number: 6, Image
Listing number: P24-115525284, Image number: 7, Image
Listing number: P24-115525284, Image number: 8, Image
Listing number: P24-115525284, Image number: 9, Image
Property Overview
Listing Number
115525284
Type of Property
Townhouse
Listing Date
04 February 2025
Floor Size
79 m²
Levies
R 550
Rates and Taxes
R 555
Pets Allowed
Yes
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Kitchens
1
Reception Rooms
2
Rooms
Veranda
Parking
1
Garden
Yes
Pool
Yes
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.
Loading Loading

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading