My naam is André Botha en ek kom van Bloemfontein af. Ek het voorheen in bemarking en verkope gewerk. In my vrye tyd speel ek golf en geniet ook perdry en visvang. Wat ek die meeste omtrent my beroep geniet is om die koper en verkoper bymekaar te ...